Bosveld Posduif Klub
Grobler Hokke het beide die ope 1 asook die ope 2 wedvlugte gewen. M&M Hokke was kort op hulle hakke met die ope 2 wedvlug. Volledige uitslae is as volg vanaf Colesberg.
Ope 1 Wedvlug
Aantal duiwe: 70
Wenspoed: 1073.3025 mpm
- Grobler Hokke A: 1, 2, 4, 8, 9, 27, 28
- Grobler Hokke B: 3, 6, 10, 13, 19, 25
- M&M Hokke A (SJ Drilling): 5, 20, 24, 26
- M&M Hokke B (SJ Drilling): 17, 18, 22
- Cas Venter: 7, 12, 14, 15, 16, 30
- Mawala Hokke: 21, 23
- Pieta Hokke: 29
- Grobler Hokke C: 11
Ope 2 Wedvlug
Aantal Duiwe: 65
Wenspoed: 1063.3803 mpm
- Grobler Hokke A: 3, 16, 20, 24, 25, 27
- Grobler Hokke B: 1, 15, 17, 22, 28, 29
- M&M Hokke A (SJ Drilling): 2, 5, 7, 10, 14, 18, 19
- M&M Hokke B (SJ Drilling): 4, 6, 9, 11, 23
- Pieta Hokke: 8, 26
- Cas Venter: 12, 13, 30
- Mawala Hokke: 21