General

Belangrike kennisgewing van Animal Rescue Centre

THABAZIMBI – Thabazimbi se “Animal Rescue Centre” gaan die September vakansie julle troeteldiere by julle huise kan kom versorg deur vir hulle te kan kos en medisyne gee as hul dit nodig het.

As jul graag ‘n blaas kans nodig het, maar te skuldig voel om u siek dier by die huis te los, moenie, want met vroegtydige bespreking met Suzan Oosthuizen kan sy al die nodige detail neem van wat die troeteldier moet neem en wanneer. Haar nommer is 084 680 1519 sy sal ook by Memory Lane beskikbaar wees.