Thabazimbi Animal Rescue hou vergadering

THABAZIMBI – Die nuutgestigde Thabazimbi Animal Rescue (TAR) hou eerskomende Woensdag, 18 Augustus 2010, ‘n vergadering.

Alle lede en belangstellendes is welkom om die vergadering by te woon wat om 17:00 by die Perdeklub te Thabazimbi Skougronde gaan plaasvind. Skakel gerus 084 885 6487 vir verdere navrae.