Sport

Bosveld Posduif Klub

Mawala Hokke wen die jaaroud wedvlug vanaf Edenburg op Saterdag 7 Augustus. N.J. Gelgenhuys is die wenner van die ope wedvlug. Volledige uitslae is as volg:

Jaaroud wedvlug
Aantal duiwe: 94
Wenspoed: 1150.7176 mpm
Mawala Hokke A: 2, 5, 6, 17, 21
Grobler Hokke B: 3, 8, 19, 22, 24, 30
N.J. Geldenhuys A: 4, 9, 11, 12, 14, 25
N.J. Geldenhuys (Travel Lodge): 10, 13, 29
M&M Hokke A (S.J. Drilling): 7
M&M Hokke B (S.J. Drilling): 23, 27, 28
Hannes Meyer: 15, 16, 20, 26
Pieta Hokke: 18

Ope Wedvlug
Aantal Duiwe: 90
Wenspoed: 1145.1521mpm
N.J. Geldenhuys A: 1, 3, 11, 14, 16, 23
Grobler Hokke A: 2, 7, 12, 15, 26
Grobler Hokke B: 4, 5, 6, 21
M&M Hokke A (S. J. Drilling):  8, 19, 25, 30
M&M Hokke B (S.J. Drilling): 22, 27
Mawala Hokke: 9, 10, 28
Hannes Meyer: 13, 17
Pieta Hokke: 18, 20, 29
Cas Venter: 24