Limpopo Stationers maak “Terug Skool-toe” maklik

Limpopo Stationers maak “Terug Skool-toe” maklik

Kry nou jou volledige Skryfbehoefte Skoolpakket vir Graad 1 tot Graad 3 leerlinge vir 2020 by Limpopo Stationers (binne Medhof Apteek), teen billike pryse.

Pakkette bruikersgereed en opgemaak in twee gerieflike groottes volgens Laerskool Thabazimbi se spesifikasies vir basiese- en uitgebreide pakkette.

Geen geskarrel meer om te verseker dat jou kind se skryfbehoeftes reg is vir sy eerste dag vir die nuwe skooljaar.

Besoek ons vir alle Terug-Skool-Toe skryfbehoefte-benodigdhede