Community HFM Top-10 Akademiese presteerders 2018 January 31, 2019 kwevoel Die Top-10 akademiese presteerders van Hoërskool Frikkie Meyer vir die vierde kwartaal van 2018 is verlede week aangewys. Die name by die foto’s is in volgorde van prestasie en nie volgens posisie op die foto nie. 2018-Top-10 Graad 11: Miné Lategan 86,67%; Hugo van Niekerk 86,33%; Lara du Plessis 85,00%; Teswell van Niekerk 82,33%; Charlize van Niekerk 81,67; Dirco Slabbert 81,50%; Tjaart Pelser 81,00%; Brian Pelser 79,17%; Gerdie du Plessis 77,67% en Jani du Plessis 77,50%. Saam op die foto is die Graadhoof, me Marlien Pieterse en Vooghoof, me Ansa Snyman. 2018 Top-10 Graad 10: Ruvé Blaauw 91,83%; Stiaan Joubert 91,33%; Kayla van der Merwe 89,00%; Daniël van Zyl 87,50%; Jannicka Coetzee 85,17%; Roelien van Dyk 82,00%; Cobus Marais 81,67%; ZW Pienaar 81,33%; Gustav Grobler 80,67% en Tuané Joubert 80,50%. Saam met hulle is die Graadhoof, me Rentia Erasmus en Vooghoof, mnr Danie Fouché. 2018 Top-10 Graad 9: Mari Theunissen 95,13%; Mariska Coetzee 89,88%; Quinelle Blaauw 89,75; Adri van Reenen 87,63; Robyn le Roux 87,50; Ellen Swart 86,50;Gizelle Roach 85,25%; Tanya Riekert 84,13%; Karla Coetzee 82,88 en Renier Grobler 82,88%. Saam met hulle is die Graadhoof, me Margaret Jacobs,en Graadvoog, me Juanita Erasmus. 2018 Top-10 Graad 8: Cara Pieterse 94,25%; SJ van der Linde 91,63%; Talita de Swart 91,38%; Jan-Gunter Joubert 87,50%; Kristin Lottering 86,50%; Sabrina Teixeira Ferreira 86,38%; Kian Coetzee 84,38%; Ameij Broekhuizen 84,38% en HJ Janse van Rensburg 84,38%. Saam op die foto is die Graadhoof, mnr Henco Smith en Vooghoof, me Mariaan Senekal. Related