Die Speaker van die Thabazimbi Munisipaliteit, Bertie Joubert, het in ’n skrywe die gemeenskappe van Thabazimbi en Regorogile om verskoning gevra vir die ongerief wat inwoners ervaar ten opsigte van watervoorsiening in die gemeenskappe die afgelope twee weke.
In ’n skrywe het hy die probleme wat tans ondervind word uitgewys en wat die Munisipaliteit hieromtrent doen.
Lees die dokument hieronder (2 bladsye).
[pdf-embedder url=”http://www.kwevoel.co.za/wp-content/uploads/2018/09/26-Sept-Verklaring-Speaker-Thabazimbi-Munisipaliteit.pdf” title=”26 Sept Verklaring Speaker Thabazimbi Munisipaliteit”]

