Community Huweliksklokke November 1, 2013 kwevoel Nickey van Wyk neé Cronje is Saterdag, 19 Oktober 2013 met Tinus Cronje deur ds Kalfie Loots in die huwelik bevestig. Die onthaal is te Groot Krokodil Lodge gehou. Die paartjie vestig hulle in Thabazimbi. Fotograaf: Michell Loubser. Related