Ons lesers skryf:
Baie geluk met ‘n pragtige matriekafskeid 2013. Die harde werk word opreg waardeer. Julle kan voorwaar trots wees op ‘n uiterse suksesvolle aanbieding, vir almal in die span wat so hard gewerk het moet ek komplimenteer met dit wat julle vermag het. Ons kinders het dit baie geniet. Alles was baie stylvol en elegant. Van die kos, saal, aankoms, musiek en tema word daar nog baie van gepraat en sal vir die regte redes onthou word. Nogmaals baie geluk.
Annabelle Tromp
2012 Voorsitster: Matriekafskeidkomitee.
