Mariana Haakman was die gelukkige wenner van ‘n R2000 SuperSpar koopbewys. Dit is die eerste trekking van die “It’s great to be South African” promosie wat tans by Spar-winkels landwyd tot 6 Oktober hardloop. Daar word weekliks wenners getrek uit die promosiehouer, hulle kan R2000 koopbewyse wen, waarna daar ‘n algehele wenner van ‘n Weber-braaier aan die einde van die kompetisie getrek sal word.

