SportTop Stories

Swemkampioen by oefenkamp

THABAZIMBI – Die Olimpiese gouemedaljewenner, Lyndon Ferns, het Penguins Swemklub se oefenkamp op Vrydag 13 September bygewoon.

Volgens Rhoné Rheeders het die swemmers die oefenkamp baie leersaam gevind en het al die advies wat Lyndon gegee het, ter harte geneem. Lyndon het gesê hy sal in Desember weer by die swemklub aansluit.

38-Swem ww

Die swemmers van Penguins Swemklub saam met Lyndon Ferns. Voor: Anmarie, Liandi en René. Tweedery: Tristan, Michael, William, Kian, Dané, Melanie en Danele. Derdery: Rhoné, Tegan, Jan-Adrian, Wilmien, Vihann, Twanna, Hermien en Reané. Vierdery: Diaan, Fabio, Shanie, Elize, ZW, Elzaan en Johan. Agter: Lyndon en Dirk.