
Al het die oggendstond nog ‘n byt in sy mond, is die eerste tekens van die naderende lente reeds daar. Op die foto is Hilton Botha van Plaas Boschfontein met sy geel Clivias. Hierdie inheemse boslelies is van die eerste blomme wat die lente met hul blommeprag inlei.
Related