Community

Tops wenner

22-Tops wenner

Thaba Tops in samewerking met Hunters dry het ‘n kompetisie aangebied vanaf Januarie to Meimaand met ‘n klein Hunters dry bar yskassie op die spel. Die publiek moes 12 Hunters dry koop, hulle besonderhede op die inskrywingsvorm invul en in die kompetisie houer gooi. Hier ontvang die wenner Betty Magwai haar yskassie by Bianca Prinsloo bestuurder van Tops en Stephen werkernemer by Tops.