Op die foto is Alida van WESenterprises wat die selfoon oorhandig aan die gelukkige wenner, Cobus Nieuwoudt van Zandrivierspoort. Die kompetisie het aan die einde van 2012 plaasgevind en deelnemers moes slegs ‘n pak Seleka Mieliemeel koop om in aanmerking te kom vir die prys.
Related