HFM Jukskei by SA’s

THABAZIMBI – Jukskei-spelers van HFM gaan Limpopo tydens die SA Kampioenskappe vanaf 8-14 Desember te Kroonstad verteenwoordig. Hulle is deel van die Jukskei Provinsiale span.

HFM Jukskei spelers wat deel is van die Provinsiale span, voor: Shireen Potgieter Dogter O/19 A. Agter vlnr: Jaco de Witt Seuns O/19 A en Daphné Liebenberg Dogters O/19 A Kaptein. Afwesig: Jeandré van Staden Seuns O/19 B en Ettienne van Staden Seuns 0/16. Foto: Deon Krige.