HFM het ‘n glimlagdag fondsinsameling dag gehou. Die fondse wat ingesamel is, is aan die Spitskop Special Needs School geskenk. Op die foto vlnr: Johan Snyman, Rasél van Staden, Danie van Niekerk, Jaco van Niekerk, Francis Coetzee (HFM). Sit: Janna Snyman en Kylie Havenga. Foto: Deon Krige.
Related