LS Thaba is Hokkie Kampioene

Die O/12 hokkie bokkies van Laerskool Thabazimbi agter vlnr: Kayla Williams, Elrie Human en Richeka Serfontein. Tweede ry vlnr: Melanie Engelbrecht, Adri Henning, Deané Booysen en Shelbé Van der Westhuysen. Eerste ry vlnr: Tineke Van der Wetering, Ju-Mari Barnard en Cecilia Grobler. Voor vlnr: Chané Swanelpoel, Goitse Quezengele en Wilmari Prinsloo.

Die Hokkie Toernooi het plaasgevind op 3 September te Koedoeskop. Elf skole het deelgeneem, die uitslae vir Laerskool Thabazimbi se Mini-hokkie is soos volg: 0/7A en B wen al hul wedstryde en is kampioene van die dag.

0/10 A wen al hul wedstryde en is kampioene van die dag. Die 0/12 Dogters wen al hul wedstryde en is ook die kampioene van die dag.

Want to Receive Weekly Kwevoel Updates in Email?

We don’t spam! Read our privacy policy for more info.