Platina Spesialiste Wedvlug Unie

Die afgelope naweek was die wedvlug vanaf Victoria-Wes gewees en met die sterk kopwinde en hitte moes die manne eers tot Sondag wag vir die duiwe om te kom. Baie geluk aan Glen van Rooyen van Thabazimbi en M & M Hokke van Bosveld wat onderskeidelik OPE 1 en OPE 2 wedvlugte wen. Eerskomende Saterdag is dit die laaste wedvlug van die seisoen vanaf Drie Susters. Kry die duiwe reg want die kompetisie onder die 5 top manne is maar “close”.

OPE 1
Wenspoed 877.67 m.p.m.

  • Glen van Rooyen A TBZ: 1,5
  • Johan Jacobs MNPDK: 2,3,14
  • Glen van Rooyen B TBZ: 4
  • Two Tanks A WPK: 6,10,12
  • Eagle Flight B BRT: 7,13
  • M & M Hokke B BOS: 8
  • Grobler Hokke A BOS: 9
  • Uitkyk Hokke B WPK: 11
  • Two Tanks B WPK: 15
  • Silverado Hokke A RSWK: 16
  • Grobler Hokke B BOS: 17
  • Jan Venter B RPK: 18
  • Louis van Zyl WPK: 19
  • Entres Pirates MNPDK: 20

OPE 2
Wenspoed 851.92 m.p.m.

  • M & M Hokke A BOS: 1,17
  • Johan Jacobs MNPDK: 2,8,20
  • Eagle Flight B BRT: 3,10
  • Two Tanks B WPK: 4
  • N vd Westhuizen A TBZ: 5
  • Uitkyk Hokke B WPK: 6
  • Oosies Warriors MNPDK: 7
  • Eagle Flight A BRT: 9,12,14
  • Grobler Hokke A BOS: 11
  • AD Erasmus en Seun TSK: 13
  • Jan Venter B RPK: 15
  • Koedoe Hokke: 16
  • Eagle Flight C BRT: 18,19