Thaba Spesialiste Klub
THABAZIMBI – Ons wedvlug vanaf Modderrivier was ongeveer 564km ver. Dié wedvlug het die klassieke wedvlugte afgeskop na die jong duif kampioenskap. Rassie Erasmus wen die wedvlug en saam met dit die Mark Lee Trofee wat geborg is deur Mark Lee. Ons sê vir hom baie dankie.
Die volledige uitslae is soos volg:
Jaar oud kampioenskap
Rassie Erasmus: 1, 7, 10, 11, 20, 28
N&B Oelofse: 2, 3, 4, 5, 6, 8, 15
Dup du Plessis: 9, 13, 17, 27
Albert Vorster: 12, 18, 24
Tonie Heyneke: 14, 23, 26, 29
Reyneke Hokke: 16, 19, 22, 30
Frans Matthee: 21, 25
Ope Wedvlug
Frans Matthee: 1, 21
N&B Oelofse: 2, 7, 17, 27
Rassie Erasmus: 3, 9, 27, 28
Dup du Plessis: 4, 5, 11, 19, 20
Albert Vorster: 6, 8, 13, 14, 16, 18, 23, 30
Reyneke Hokke: 10, 12, 25
Joubie Lofts: 15, 22
Tonie Heyneke: 24, 29
Baie geluk Frans met jou mooi wen, hou so aan.