Thabazimbi Spesialiste Klub
Die wedvlug van Kimberley was weereens ‘n harde vlug en net die fiksste duiwe kon voor bly vlieg. Dup du Plessis het die ope 1 vlug gewen en Rassie Erasmus die ope 2.
Ope 1
Dup du Plessis: 1,8,10,12,16,18,27
Tonie Heyneke: 2,5
Albert Vorster: 3, 11, 15, 20, 21
Rassie Erasmus: 4, 13, 30
Frans Matthee: 6, 28
Christo Reyneke: 7, 14, 22, 23, 26
Joubie Lofts: 9, 19
N&B Oelofse: 17, 25
Ope 2
Rassie Erasmus: 1, 3, 5, 9, 26
N&B Oelofse: 2, 17, 24, 25
Joubie Lofts: 4
Albert Vorster: 6, 7, 11, 13, 19, 21, 27, 30
Dup du Plessis: 8, 12
Chisto Reyneke: 10, 15, 16, 18, 22, 29
Tonie Heyneke: 14, 23, 28
Frans Matthee: 20
Klub Kampioen
1. N&B Oelofse: 502
2. Albert Vorster: 495
3. Tonie Heyneke: 475
4. A.D. Erasmus: 464
5. Reyneke Hokke: 363
6. Dup du Plessis: 279
7. Joubie Lofts: 245
8. Frans Matthee: 160