Heinz Winckler by Musiekfees

Die JRA Musiekfees ten bate van Fanie en Anita, begin omstreeks 08:00 op Saterdag 7 November, met ‘n “4 Ball best ball” gholfdag by Thabazimbi Gholfbaan, waarvan Heinz Winckler een van die spelers gaan wees. Die musiekfees met Heinz en Wicus van der Merwe skop af later die middag om 17:00 by die klubhuis.
Skakel Elrina by 082 578 6529 vir kaartjies na hierdie fees.