BusinessFeaturedFood

Gratis vermaak dié naweek by Khaya Kwa

Besoek Khaya Kwa hierdie naweek vir gratis vermaak.

Sondag vanaf 14:00 tot 16:00 vermaak Joe en Andries jou. Toegang gratis.

Geniet ook een van die spesiale geregte teen bekostigbare pryse.

Skakel hulle gerus by 078 794 5896 vir meer inligting.