Terug Skool- en Werk-toe met Limpopo Stationers
Limpopo Stationers maak ‘Terug Skool-toe’ maklik terwyl ons ook in al jou kantoor skryfbehoeftes voorsien.
Ons beskik oor ’n groot verskeidenheid van alles wat jy benodig: Alles wat jy op skool, tot dit wat jy in die kantoor nodig het sal jy by ons kry.
Limpopo Stationers beloof jou die beste pryse in die dorp op ‘Terug Skool-Toe’ items asook Drukkerskassette en Ink.
Alles onder een dak – Binne Medhof Apteek Thabazimbi (Ingang vanaf parkeerterrein)

