Ná Inperking: 2 Casinos van Sun International bly gesluit
Sun International het bekend gemaak dat twee van hulle casino’s na die inperking opgehef is, gesluit sal bly.
Volgens die uitvoerende hoof van Sun International het die Naledi Casino in Thaba Nchu in die Vrystaat en die Carousel Casino tussen Bela Bela en Hammanskraal het die afgelope jaar meer onkoste en minder omset gelewer.
Die ekonomiese uitwerking van die inperking op maatskappye het geen ander alternatief gelaat nie.