Editorial

SAA se vlerke dalk geknip – COVID-19 nou te blameer

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) se besigheids-reddings praktisyns (BRPs) het Saterdag laat blyk dat die uitbraak van die Covid-19 pandemie bydra tot die futlose redery se geldelike probleme en het te kenne gegee dat dit hoogs onwaarskynlik is dat die redery steeds gered kan word.

Die lugdiens se vlerke kan nou permanent vou nadat die departement van sakeondernemings (department of enterprises) vroeër die maand die versoek van R10 miljard hulp aan die SAA geweier het.

Meer as 4 700 werknemers kan hul werk verloor indien hulle die afleggingsvoorstelle wat ter tafel gelê is, teen Vrydag 24 April aanvaar.

Sien oorspronklike berig by EWN

Sien ook berig by Maroela Media:

SAL-werkers dalk teen einde April werkloos

Link Maroela Media