Sluit die Oujaar af by Khaya Kwa

Moet nie die Oujaar in die Bos op 31 Desember misloop nie.

Kom tel saam die laaste sekondes van 2019 af voor 2020 inskop.

Terwyl julle hiervoor wag sal ’n DJ sorg vir lewendige vermaak met hope pryse wat gewen kan word met die verskeie promosies.