Entertainment

Dress to Glow – Oujaar-tema by Liquid Sq

Liquid Sq sê die Oujaar totsiens met sommer heelwat Bling en skitter.

Mense word dan ook uitgenooi om aan te trek om by die tema in te pas – kyk wie loop weg met die prys as die besgeklede.

2019 word afgesluit met Specials op Cocktails, Happy Hour en Drink Specials.

Om vir die volwasse jongmense geleentheid te bied om saam lekker partytjie te hou, let asseblief daarop dat geen onder 18’s vir hierdie geleentheid toegelaat gaan word nie.

Geen drank word aan o/18’s verkoop nie.