HFM: Top-10 Akademiese presteerders
HFM het die Top-Tien Akademiese presteerder vir die Derde Kwartaal 2019 onlangs bekend gemaak.
Name by byskrifte is in prestasie-volgorde.
Saam met die leerlinge op die foto’s is die onderskeie Graadhoofde en Graadvoogde.

Foto regs: Die Graad 12 Top-Tien leerlinge Akademies- vir die 3de Kwartaal is op die foto saam met die Graadhoof, Marlien Pieterse, en Graadvoog, Ansa Snyman: Miné Lategan 88.48%, Lara du Plessis 82.48%, Hugo van Niekerk 82.37%, Teswell Cloete 79.10, Daneel Jacobs 78.47%, Tjaart Pelser 78.29%, Gerdie du Plessis 78.11%, Elize-Marie Coetzee 77.24%, Jani du Plessis 76.78% en Jolize Butler 75.77%.

Foto links: Die Graad 11 Top-Tien leerlinge Akademies- vir die 3de Kwartaal is op die foto saam met die Graadhoof, Tiaan Schmidt, en Graadvoog, Danie Fouché: Ruvé Blaauw 91.21%, Stiaan Joubert 90.83%, Cobus Marais 88.36%, Daniel van Zyl 86.80%, Kayla van der Merwe 84.15%, Jannicka Coetzee 83.31%, Junior Mkhabela 82.82%, Lynette Steenekamp 82.79%, Gustav Grobler 82.28% en Anrich Basson 82.21%.

Foto Regs: Die Graad 10 Top-Tien leerlinge Akademies- vir die 3de Kwartaal is op die foto saam met die Graadhoof, Tiaan Schmidt, en Graadvoog, Shauneen Coetzee: Mari Theunissen 96.00%, Mariska Coetzee 94.32%, Quinelle Blaauw 90.04%, Adri van Reenen 89.11%, Gizelle Roach 88.22%, Rego Mothlabane 87.47%, Ellen Swart 84.79%, Robyn le Roux 84.16%, Armand Horn 83.11% en Tanya Riekert 82.89%.

Foto links: Die Graad 9 Top-Tien leerlinge Akademies- vir die 3de Kwartaal.
Sabrina Teixeira Ferreira 93.57%, Talita de Swardt 91.48%, SJ van der Linde 90.94%, Cara Pieterse 90.91%, Jan Gunter Marais 90.73%, Ameij Broekhuizen 89.14%, Zoey Joubert 86.98%, Tommy Swanepoel 84.40%, Suzaan Smit 84.40% en Kian Coetzee 84.10%.

Foto links:
Die Graad 8 Top-Tien leerlinge Akademies- vir die 3de Kwartaal is op die foto saam met die Graadhoof, Francis Coetzee en Graadvoog, Chrisna Els: Izandri Joubert 95.59%, Kamogelo Makhalemele 93.48%, Ané Viljoen 92.88%, Elodie van Emmenes 92.12%, Juané van Deventer 91.99%, Marilise Visser 90.18%, Mckyla Low 89.66%, Mieké Smit 88.80%, Annelize Slabbert 87.96% en Oefentse Rakoo 87.79%.