Voertuig te koop – Thabazimbi

Mercedes Benz E320 CDi outomaties – 2006 model – 261 000 km. In baie goeie toestand met volledige diensrekord. Vir meer besonderhede kontak eienaar by 083 4558185.