Voorgestelde Mokolo en Krokodilrivier (Wes) Wateraanvullingsprojek (MKWAP) Fase 2A:
Hiermee geskied kennisgewing aangaande openbare vergaderings en die hersien van die voorlopige omvangsbepalingsverslae van die “Voorgestelde Mokolo en Krokodilrivier (Wes) Wateraanvullingsprojek (Mkwap) Fase 2a: Wateroordragskema en Leengroewe”. (Sien aangeheg)
Projekoorsig:
Waterbehoeftes in die Lephalale area sal toeneem weens verkeie beplande en verwagte ontwikkelings geassosieer met die Waterberg Steenkoolvelde. Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het die MKWAP-uitvoerbaarheidstudie uitgevoer om opsies vir die voorsiening in die waterbehoeftes te ondersoek.
Nemai Consulting 10580-20180227-Kennisgewing 5 Maart PDF