VLU Northam maak ‘n lekker pretdag lekkerder

Northam VLU het op Saterdag 4 Junie lekker pannekoek verkoop by Laerskool Platina tydens die Lewende Woord Sentrum se “Family Fun day”
Dit was n dag vol prêt, met kompetisies soos Ma en dogter wat mekaar grimeer, bulletjie rugby, lootjies wat getrek is, sterkman kompetiesie en vele meer. Was dit nou lekker om weer n gemeenskap samekoms en almal weer saam prêt kon he.
Baie dankie aan die gemeenskap se ondersteuning. Om deel te wees van Northam Tak se oulike dames skakel gerus hul skakelbeampte, Rene Laas by 073 429941