Skrikkeldag by HFM

Tjaard Pelser met Tutu's, vlerkies en kruisbande was die tema van die skrikkeljaarsokkie, Tjaart het groot gegaan want in sy hoërskool loopbaan gaan daar nie weer ‘n skrikkeljaarsokkie wees nie.  Foto’s gekry vanaf Facebook.
Tjaard Pelser met Tutu’s, vlerkies en kruisbande was die tema van die skrikkeljaarsokkie, Tjaart het groot gegaan want in sy hoërskool loopbaan gaan daar nie weer ‘n skrikkeljaarsokkie wees nie.
Foto’s gekry vanaf Facebook.
Die twee Schutte susters Wilmien en Anmerie Schutte kaalvoet in die “Shade” by Hoërskool Frikkie Meyer op Maandag 29 Februarie 2016.
Die twee Schutte susters Wilmien en Anmerie Schutte kaalvoet in die “Shade” by Hoërskool Frikkie Meyer op Maandag 29 Februarie 2016.