Thabazimbi gee hul harte Thabazimbi winter warmer blanket drive/ warmer winter kombers projek

Liza Deysel die Praktykbestuurder van dr Buys se spreekkamers en die personeel moedig Thabazimbi aan om ‘n kombers te gee die winter. Vlnr agter:  Lilly, Janet, Liza en Sally. Voor:: Anita, Flora en Lizette. (Foto verskaf)
Liza Deysel die Praktykbestuurder van dr Buys se spreekkamers en die personeel moedig Thabazimbi aan om ‘n kombers te gee die winter. Vlnr agter: Lilly, Janet, Liza en Sally. Voor:: Anita, Flora en Lizette. (Foto verskaf)

THABAZIMBI – Winter has arrived abruptly this year – one day we were still on our summer outfits and the next everyone is covered up in their winter woolies! That is, if you are fortunate enough to have something warm to cover up with or cuddle into when night falls. Amongst us lives people that are cold most of the day and cannot sleep at night because of the cold. We may not be able to turn their lives around, but we can make a huge difference: by donating a blanket which will ensure that, that person sleeps warmly every night for the remainder of this winter.
Die personeel van al die mediese dienste in Thabazimbi het die behoefte raakgesien en die uitdaging aanvaar om ‘n kombers vir elke persoon waarvan hul weet wat een nodig het, bymekaar te maak. Daarvoor het hulle u, die lede van ons gemeenskap en inwoners van ons dorp, nodig om nuwe komberse of donasies te skenk by die aangeduide versamelingpunte by al die dokterspreekkamers, die tandarts spreekkamer in 13de Laan, Medi Clinic Thabazimbi, Alta Graham Fisioterapeute, Medhof en Van Heerden Apteke. ‘n Met liefde handgemaakte kombers is natuurlik ook baie welkom.

Blankets will be distributed to vulnerable people like children, the elderly and the homeless. Look out for our WINTER WARMER DRIVE/WARMER WINTER PROJEK poster at your favourite surgery, hospital or pharmacy in town. Place your donated blanket in the container or speak to the staff about how you can spread the warmth amongst the people in our community – one at a time. The drive continues until the end of July 2015.
Indien u meer inligting oor hierdie insameling wil bekom, kan u vir Liza by 014 777 1081 of Rita by 082 550 9435 skakel.