‘n Super Spar Mandela dag

THABAZIMBI – Thabazimbi Super Spar het Maandag, 21 Julie hul Mandela dag deel gedoen vir die gemeenskap.
Maryna Henning van Thabazimbi Super Spar het dit gekoördineer en besluit om Maandag vir die Deo Gloria Laerskool in Regorogile sop te bedien. Hulle het sowat 160liter sop gemaak en vir 600 kinders van 12:00 tot 14:30 gevoer. Die orige sop het die skool geneem. Hulle het die dit Vrydag gedoen nie, want die skole was nog toe.