CommunityLaaste Gitta Martula wenner December 6, 2013 - by kwevoel Die laaste wenner van die Gitta Marula musiekfees kaartjies is Suret Robbertze. Die fees vind hierdie naweek, Saterdag, 30 November by die Thabazimbi skougterrein plaas.