CommunityL/S Thabazimbi 2014 hoofleiers December 6, 2013 - by kwevoel Laerskool Thabazimbi het hulle hoofleiers aangekondig vir 2014. Hulle is op die foto vlnr: Gerdie du Plessis en Carlé le Roux (onderhoofmeisies), Miné Lategan (hoofmeisie), Janco Blignaut (hoofseun) Diaan Coetzee en Petrus Marais (onderhoofseus)