Community Graad gevang December 6, 2013 kwevoel Jo-Christie Reinecke, oud leerling van Hoërskool Frikkie Meyer, het haar B-Compt. Graad in Junie aan die Universiteit van Suid-Afrika verwerf. Sy is tans in diens as Finansiëlebestuurder by ‘n firma in Thabazimbi. Related