Mariaan rus nou

15-Mariaan 2(1)

Mariaan Klopper, wat ‘n lang stryd met haar siekte gehad het, is Woensdag 10 April oorlede.  Ten spyte daarvan dat sy self nie gesond was, was sy as verpleegster wat by Tambotie sentrum vir verswakte bejaardes in Thabazimbi werksaam.  Die begrafnis is Saterdag 11:00 uit die NG Kerk Thabazimbi.

“Jou kinders, kleinkinders, familie en vriende gun jou die rus by ons Hemelse Vader.  Elkeen in Tambotie gaan jou liefde en versorging mis.  Mariaan, my skoolmaatjie, ek salueer jou vandag vir jou moed en uithouvermoe en ek weet jy is waar jy wou wees.” Magda.