CommunityHuweliksklokke April 4, 2013 - by kwevoel Riaan en Liezl Thysse (nèè van der Berg) is deur Dr Tinus Benade op 8 Augustus 2012 in die huwelik bevestig. Die paartjie vestig hulle in Alberton.