Community

Klein atlete hou groot kompetisie

SETARIA – Die kleuters van Barney Kleuterskool het op 15 Februarie 2013 al die soetgoed wat hulle tydens hul Valentynsdagviering geëet het, uitgehardloop gedurende die Atletiekdag. Die Wild Cats het die Atletiekbeker verower terwyl die Dynamites die Sangbeker ingepalm het. Hulle bedank Monkeynastix vir die aanbied van die Boeresport.

 

08-barneys atletiek wildcats

Die “Wildcats” span van Barney Kleuterskool het die Atletiekbeker op 15 Februarie verower.