Ek wil net die publiek waarsku teen 2 blanke persone (albei blond, man en dame, jonk, wat by Morgans gewoonlik rondhang) wat goedhartige mense vat vir ‘n ‘ride’. Hulle maak vriende met hulle teikens en dan sê hulle vir hulle dat hulle of honger is of nie slaap plek het nie.
Die goedhartige mense neem hulle terug na hulle huise toe en daar gee hulle vir die 2 persone kos of slaapplek.
En dan op ‘n latere stadium kom hulle terug en kom steel hulle, hul selfone en laptops en verkoop dit weer aan ander mense vir spot goedkoop. Dit het met my seun gebeur en ek sal vir enige iemand wat dalk sy laptop gekoop het, die geld terug gee, ek wil dit net graag terug gee vir hom.
Mens kan duidelik sien dat dit ‘n gebruike laptop is met foto’s op die laptop van ‘n gesin.
My nommer is 071 990 1469
Bekommerde ma

