So geniet die Thabazimbi kinders die reën…modder!

Jandre van Buuren, Juan’rich du Preez en Marisan van Buuren het op 24 November 2012 heerlik in die reën… en modder baljaar, soveel so, dat hulle daarna feitlik onherkenbaar was.