
Ursinius en Elmé Bronkhorst is op 13 Oktober 2012 in die huwelik bevestig te Greenleaves, Hartebeespoortdam. Ursinius is die jongste seun van Bokkie en Ina Bronkhorst en Elmé is die oudste dogter van Wimpie en Santa van der Walt. Die egpaar vestig hulle tans in Pretoria.
Related