
MAKOPPA – Laerskool Vanwykskraal se netbaldogters was die afgelope vakansie na Port Shepstone vir netbal afrigting by Sportweni Sport Akademie. Hulle bedank graag al die borge wat dit vir die dogters moontlik gemaak het om nuwe vaardighede daar te kon aanleer.

