CommunityWillemse egpaar January 26, 2012June 14, 2012 - by kwevoel Adam en Marcia Willemse is op 22 Oktober 2011 deur ds Hennie van der Linde in die huwelik bevestig in die Hervormde Kerk Thabazimbi. Hulle vestig hul in Thabazimbi.