Ek wil net aan Johan Potgieter se 10/10 vir jou! Ons huisgesin praat elke dag oor die “klein dorp” mentaliteit van die mense! Almal is gou genoeg om te sê “het jy daai een of daai een gesien?”, maar as dit by help kom sien niemand niks nie! Ek kan jou ‘n paar goed vertel uit ondervinding! So ek sê weer 10/10 vir jou!
Nog ‘n kwaai Thabazimbiër!
