Bosveld Posduifklub

THABAZIMBI – Op Saterdag 31 Julie is die jaaroud kampioenskap vanaf Modderrivier gevlieg. Grobler Hokke het beide die jaaroud asook die ope wedvlugte gewen. Volledige uitslae is as volg:

Jaaroud wedvlug:
Aantal duiwe: 104
Wenspoed: 1158.5484mpm
Grobler Hokke A: 1, 2, 6, 7, 11, 19, 22, 25
Grobler Hokke B: 3, 29
Grobler Hokke C: 5, 13
M&M Hokke A (SJ Drilling): 10, 12, 15, 28, 30
M&M Hokke B (SJ Drilling): 4, 23, 24, 26
N.J. Geldenhuys A: 14, 16, 17, 21
N.J. Geldenhuys B (Travel Lodge): 8
Cas Venter: 9
Hannes Meyer: 18
Mawala Hokke: 20, 27

Ope Wedvlug:
Aantal Duiwe: 99
Wenspoed: 1181.5245mpm
Grobler Hokke A: 1, 2, 3, 4, 6, 7, 9, 10, 13, 14
Grobler Hokke B: 8, 15, 28
Grobler Hokke C: 12, 18, 22
N.J. Geldenhuys A: 5, 21
Mawala Hokke: 11
Pieta Hokke: 16
M&M Hokke (SJ Drilling): 20
M&M Hokke (SJ Drilling): 17, 25, 27, 29, 30
Cas Venter: 19, 24
Hannes Meyer: 23, 26

Die uitslae van Bosveld Posduifklub se veiling wedvlug wat vanaf Modderrivier gevlieg is, is as volg:

1. Koper- Bundu Hotel, Teler- N.J. Geldenhuys, Vlieër- N.J. Geldenhuys
2. Koper- M&M Hokke, Teler- M&M Hokke, Vlieër- M&M Hokke
3. Koper- Johan Alers, Teler- Ds. Gert Smit, Vlieër- N.J. Geldenhuys
4. Koper- Johny, Teler- Johny, Vlieër- Hannes Meyer
5. Koper- Bert Kriel, Teler- Bosveld Duiweklub, Vlieër- Mawala Hokke