Thaba Spesialiste Klub

Ons het hierdie week twee nuwe gesigte op die wen posduif. Die wedvlugte van Bloemfontein is in die Jong duif afdeling deur Rassie Erasmus en die Ope duif deur Christo Reyneke gewen. Ons wens die twee baie geluk.

Uitslae vir Bloemfontein is soos volg:

Jaar oud:
AD Erasmus: 1, 9, 17, 26, 27
N&B Oelofse: 2, 3, 6, 12, 19, 21
T. Heyneke: 4, 5, 8, 16, 22, 23
Reyneke Hokke: 7, 15, 20, 30
Joubie Lofts: 10
A. Vorster: 11, 18, 24, 29
F. Matthee: 13
Dup du Plessis: 14, 25, 28

Ope wedvlugte:
Reyneke Hokke: 1, 4, 5
A Vorster: 2, 7, 12, 13, 17, 22, 24, 28
N&B Oelofse: 3, 15, 18, 20, 26
A. Erasmus: 6, 9, 11, 19, 21, 29
T. Heyneke: 8, 23, 25
F. Matthee: 10
Dup du Plessis: 14, 27, 30
Joubie Lofts: 16

Ons wil net graag vir Marlize by die Die Kwêvoël dankie sê vir haar navorsing oor die Duiwe. Ons duiwe boere het dit baie geniet.