HFM Top-10 vir 4de Kwartaal 2019
Hoërskool Frikkie Meyer het verlede week die Top-Tien Akademiese presteerders vir Grade 8-11 vir die Vierdekwartaal vir 2019 aangekondig.
By die foto’s van die top presteerders word die name in volgorde van prestasie (%) aangegee en is in geen logiese volgorde op die foto’s nie.
Elke Graad se Graadhoof en Graadvoog is saam op die foto’s.
Die top 4 presteerders – Lokfoto – word ook gelukgewens met hul prestasie.

Graad 11 – Top-10 presteerders
Graadhoof: Mnr Tiaan Schmidt en Graadvoog: Me Ansa Snyman. Hulle is:
Ruvé Blaauw 89,83
Daniel van Zyl 88,17
Stiaan Joubert 86,50
Danel du Preez 82,50
Kayla van Der Merwe 81,67
Cobus Marais 80,50
Gustav Grobler 80,50
ZW Pienaar 78,67
Jannicka Coetzee 77,83
Lynette Steenekamp 77,17
Junior Mkhabela 74,33

Graad 10 – Top-10 presteerders
Graadhoof: Me Margaret Campbell en Graadvoog: Me Juanita Erasmus. Hulle is:
Mari Theunissen 92,33
Mariska Coetzee 90,33
Adri van Reenen 87,17
Quinelle Blaauw 85,33
Gizelle Roach 83,17
Robyn le Roux 79,67
Armand Horn 79,17
Karla Coetzee 77,33
Ellen Swart 77,33
Charné van den Berg 75,67
Rego Motlhabane 74,00

Graad 9 – Top-10 presteerders
Graadhoof: Mnr Henko Smith en Graadvoog: Me Mariaan Senekal. Hulle is
Sabrina Teixeira Ferreira 89,63
Cara Pieterse 88,63
SJ van der Linde 88,50
Talita de Swardt 87,75
Ameij Broekhuizen 87,00
Jan Gunter Marais 84,88
HJ Janse van Rensburg 84,88
Zoey Joubert 84,25
Suzaan Smit 82,38
Kevin Khohlooa 82,25

Graad 8 Top-10 presteerders
Graadhoof: Me Marlien Pieterse en Graadvoog: Me Chrisna Els
Izandri Joubert 94,63
Ané Viljoen 92,00
Kamogelo Makhalemele 89,00
Elodie van Emmenes 88,13
Juané van Deventer 88,00
Marilise Visser 86,63
Mckyla Low 85,00
Mieké Smit 84,88
Annelize Slabbert 84,13
Sumarie Marais 84,00

Top-4 Graad presteerdes vir die Vierdekwartaal 2019
Saam op die foto is mnr Tiaan
Scmidt – Departementshoof Wiskunde/Akademie. Hulle is:
Izandri Joubert 94.63 %
Sabrina Teixeira Ferreira 89.63%
Mari Theunissen 92.33%
Ruvé Blaauw 89.83%