HFM TOP 10 – Tweede Kwartaal 2019
HFM het hul Top-10 Akademiese leerlinge vir die tweede kwartaal van 2019 aangewys.
As die jaarlikse trofeë- en onderskeiding-oes onder die graad 12 leerlinge na elke matriek eindeksamen in ag geneem word, besef jy dat Frikkie Meyer erns het met hul akademiese onderrig, wat hand aan hand gaan met die skool se prestasies op die sportveld.
Name is nie in logiese volgorde op die foto’s nie maar volgens prestasie volgorde in persentasie (%) uitgedruk.

Graad 12 Top Tien Akademies 2de Kwartaal 2019 (foto regs).
Mine Lategan 84,70, Hugo van Niekerk 82,14, Teswell Cloete 80,18, Dirco Slabbert 78,18, Lara du Plessis 78,01, Charlize van Niekerk 77,93, Jo-Lize Butler 77,36, Gerdie du Plessis 76,63, Tjaart Pelser 74,86, Sumarie Schutte 74,78 en Thabo Mthombeni 69,48. Saam op die foto is die Graadhoof, Marlien Pieterse, en Graadvoog, Marthie Boshoff saam met die hoof, mnr Colin Campbell.

Graad 11 Top Tien Akademies 2de Kwartaal 2019
(foto links).
Ruvé Blaauw 90,76, Stiaan Joubert 86,87, Daniel van Zyl 85,06, Danel du Preez 83,91, Kayla van der Merwe 82,98, Anica Goosen 78,13, Cobus Marais 78,06, Gustav Grobler 78,02, ZW Pienaar 77,66, Jannicka Coetzee 75,02 en Junior Mkhabela 69,23. Saam op die foto is die Graadhoof, Rentia Erasmus, die hoof, mnr Colin Campbell, en Graadvoog, Danie Fouché.

Graad 10 Top Tien Akademies 2de Kwartaal 2019
(foto regs).
Mari Theunissen 93,15, Mariska Coetzee 90,18, Adri Van Reenen 87,86, Quinelle Blaauw 86,45, Ellen Swart 77,96, Robyn Le Roux 77,00, Karla Coetzee 76,65, Armand Horn 76,45, Gizelle Roach 75,96, Charné van den Berg 75,74 en Rego Motlhabane 69,86. Saam op die foto is die Graadhoof, Margaret Jacobs, die Graadvoog, Juanita Erasmus en die hoof mnr Colin Campbell.

Graad 9 Top Tien Akademies 2de Kwartaal 2019
(foto links).
Talita de Swardt 90,46, Cara Pieterse 89,31, Jan Gunter Marais 88,93, Sabrina Teixeira Ferreira 88,69, Ameij Broekhuizen 87,87, SJ van der Linde 86,65, Zoey Joubert 85,41, Suzaan Smit 84,66, Tommy Swanepoel 82,98, Kian Coetzee 82,50 en Kevin Khohlooa 82,35. Saam op die foto is die hoof, mnr Colin Campbell.

Graad 8 Top Tien Akadmies 2de Kwartaal 2019 (foto regs).
Izandri Joubert 96,79, Ané Viljoen 94,02, Juané van Deventer 91,41, Elodie van Emmenes 91,11, Kamogelo Makhalemele 90,91, Sumarie Marais 86,98, Mckyla Low 86,93, Marilise Visser 84,39, Mieké Smit 83,86 en Anina de Swart 82,79. Saam op die foto is die Graadhoof, Francis Coetzee, Graadvoog, C Els, en die hoof mnr Colin Campbell.